Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Die herstelpad is ‘n lang pad
‘n swaar pad, ‘n bulte op-en-afpad,
‘n skielikdraai- en swaaipad,
‘n nooit-nie-ooit alleenpad -
die herstelpad is ‘n sukkel-om-te-slukpad
‘n stootskraper-in-die-keelpad,
‘n klein-klein bietjie-heelpad,
‘n elkedag-se-bidpad -
Die herstelpad is ‘n nooit-nie-moedverloorpad
‘n hande-vashou, vorentoe-kyk geloofspad

Hy het reeds betaal
(ons ken mos die verhaal)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Jy beskryf dit só goed, Elizabeth -- ek ken van...
1 jaar 11 maande 2 weke 4 dae 5 ure oud


agt maande
En dis bitteR moeilike paaie om stap
1 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 17 ure oud


Herstel
Mooi!
1 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 22 ure oud


Z
Jy beskryf die pad so uitstekend soos net jy kan.
1 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 6 ure oud


8 maande
Baie dankie vir hierdie pragtige bydrae tot die KANSA projek.
1 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 8 ure oud



Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar