Gedigte

Bladsye:
Titel: Na die oes
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As die landerye laatnag in die maanlig brak lê
en net die naglug daaroor swewe
Lyk alles so anders, so rustig
Die dag se arbeidspore is nie daarop afgedruk
Niemand weet van die eienaar se geluk
As hy sy oes môre mark toe neem
Na maande se bid en sweet
Slaap hy rustig vanag, want hy weet
Sy deel is gedoen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

na die oes
'n hemelse tevredenheid van 'n boer se hart...
mooi geskryf
8 jaar 10 maande 1 week 3 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Jesus, die Doper met die Gees

    deur Christo Nel

    In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar