Gedigte

Titel: Naakstudie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy wys nie jou lyf nie,
want dis te … persoonlik,
te groot deel van jou jy.

Jy léén ons slegs jou liggaam
en die drif wat jou dryf
reis nie hoer as jou mond nie.

Jy knak die koevert in jou gatsak in,
knik die bril af oor jou oë
wat netnou nog grou was,
maar nou
die mooiste blou



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Naakstudie
baie goed gepen!
4 jaar 3 weke 1 dag 21 ure oud


woordorde
ek dink al meer en meer ek moet "lyf" en "liggaam" omruil...
4 jaar 3 weke 2 dae 3 ure oud


naakstudie
ek hou baie van die einde, dit maak die hele ervaring bekend voel.
4 jaar 3 weke 2 dae 15 ure oud


naakstudie
Pragskildery. Interessante slot. Goed gepen.
4 jaar 3 weke 2 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar