Gedigte

Titel: Naggeluide
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vêr weg op die highway
ry ñ groot lorrie verby

– die klank van ñ exhaust brake
is so mooi vir my .


( 10/02/2016 20h33 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Nag
Ja man...al kom daar iets nuut....Woes sal forever verby wees. Dit is sad, VREK SAD!!!
3 jaar 7 maande 5 dae 19 ure oud


Ver weg op die highway
Daardie ou groot lorries klink pragtig as hulle na laer rat verwissel, veral die wat mooi op gedollie is, blink pype, liggies langs die kant,
brrrrr hy tot hy stop. Rudi moet tog nie weg raak nie. Hoop ek lees jou werk op ink raak. Wat ek hou van jou werkies, dit het 'n skoot seer in soms met die komies daarby, so al pink jy 'n traan moet jy glimlag...
3 jaar 7 maande 6 dae 17 ure oud


Naggeluide
Sal jou besondere styl mis. Koebaai xx
3 jaar 7 maande 1 week 7 ure oud


brake
Dit bly maar 'n hartseer storie vir my. Ek hou duim vas dat Ink op dreef sal kom.
Intussen, groete aan almal. Ons sien mekaar weer vorentoe, hopelik.
3 jaar 7 maande 1 week 7 ure oud


Exhaust brake
(Nou weet ek sowaar nie wat se ding dit is nie. Ek ken nie lorries se dinge nie, man, man, man!)

Maar dit moet definitief weer iets skerps wees. Én sad is dit beslis – al weet ek nie van lorries en exhausts en sulke goed nie.

RUDI.

Ek hoop ons ontmoet weer êrens op 'n skrywerswerfie.

3 jaar 7 maande 1 week 10 ure oud


Exhaust brakes
Ai Rudi...

Ek móés eers lag. Dit is presies net dit wat ek so baie gaan mis. Jou styl en hoe jý skryf en ń ding prontuit vertel.

Maar ja..ek tjank al bietjies bietjies van Maandag af. Ons gaan hierdie plek baie mis.

Kom rock net asb saam ons op INK???
3 jaar 7 maande 1 week 23 ure oud


***
Ek het nou 'n screenshot geneem van hierdie laaste 4 reëls van jou op WOES. Dis nou deel van my memories :-)
3 jaar 7 maande 1 week 1 dag 3 ure oud


Weervoorspeller
Ek hoor jou. Ek voel ook vanoggend so half na begrafnis hou. In baie opsigte was jy WOES. Sien jou aan die anderkant.
3 jaar 7 maande 1 week 1 dag 3 ure oud


die weervoorspelling
dis met GROOT sadness en n traan in die hart,wat ek my laaste werk op woes plaas......R.I.P.
3 jaar 7 maande 1 week 1 dag 4 ure oud



Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar