Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Het jy al ooit gehoor
Hoe die krieke
Buite jou kamervenster
Staan en sing, soos in ‘n koor?

Sonder begeleiding,
Sonder ‘n klavier
Sing hulle alleen –
Saam met die natuur.

Die windjie is
Hul begeleiding
Die voeltjies is
Hul fluit.
Saam sing hulle
Soete lied’re
Aan die hemelkind.

En terwyl in soete drome
Jy al le en slaap,
Hoor ek nog die krieke-koor
Sus die hemelkind.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar