Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die kelner is ’n lyk met ’n mop vir hare.
Straatkatte peusel aan my verminkte polse – rotte is mos
vir die gepeupel bedoel.
Middernag sal ek terugkeer
en my oorskot huilend in die straat
rondsleep.
Kakkerlakke het ’n koor wat opera sing.
Satan klap hande.



© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar