Om nog kind te kon wees
warm, ,naief,
onskuldig, geduldig
met verwagtings
grootoog wagtend
op ware drome
om nog kaalvoet
op klipperigge
water te kan loop
te glo dis n paradys
om nog ware gevoelens
te kan besitl
daaraan vas te klou
maar om grootmens te wees
is koue drome
met skierwe klatergoud
om my rou voette
Lees ander gedigte deur Lizelle Wassweman
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Francis Gillieron
Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.