Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Saam met die val van die nuwe maan, hou ons esbats.
Saam met die val van die nuwe maan, vorm ons `n magiese sirkel.

Heilige grond getrek met onse athame.

Saam met die val van die nuwe maan, dra ek my lugkleed.
Saam met die val van die nuwe maan, trek ek magiese energie.

Heilig is onse rituele.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar