Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Oor die barre vlakte van die Boesmanland,

draal silhouette van Kamaland -

drome van weer probeer

verwronge die omkeer.


Eindloos strek bossies en sand

en tog ‘n onmisbare band

van siel en gees,

want hier wil jy wees.


Pyn teister dag na dag -

die droogte ‘n onheilige mag,

maar ‘n oasis is die nag

‘n lafenis waarna jou siel smag.





Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Pyn

Van ons ander lede

DIE DODELIKE SPEL

deur neels claasen

Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar