Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek dink dit was 'n pottebakker

wat eens 'n tuine uit kleivorm geskep het

en hulle gelos het om in die son te droog

hy het hulle toe oor die aarde verstrooi

gespeel met 'n palet van oorspronklike kleure

'n oranje kwashaar hier, pers daar, party geel, wit verder weg

en sodat hy nooit moeg raak van kyk nie

versprei hy ook die kleure deur elke seisoen

dus raak elke dag onherhaalbaar

ek hou die meeste van hierdie magiese tuin wanneer dit reën

die reuk van Bokbaai vygies en Kokerboom



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar