Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hy het ‘ skoolskoene ’ aan
en een of ander branded jean
ñ suite se blinkbaadjie
ñ das en ñ fancy hemp ...

Hy dink hy is ñ CA
ek dink hy dink
hy is ñ meneer ...

O ja , amper het ek
sy sonbril vergeet .

Hy staan kort
rammetjie uitnek hand in sy broeksak .

ñ Lorrie trap hom
dat hy kak .


( 18/08/2015 15h49 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Trap
Hy wil mos!

(Maar ek het dit nie verwag nie, hoor! :D )
4 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 13 ure oud


poem
Yip. Dis net sodra mens dink jy's baie oulik, dan word jy terug aarde toe gebring:-)
4 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 20 ure oud


Kommentaar
Ek is mal hieroor. Jy voel net soos ek - frustrasie met die aansitterigheid en plastiek-houdings van mense wat dink hulle is beter net omdat hulle duur klere kan bekostig.

Beslis 'n gunsteling.
4 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 3 ure oud


Pierewaaier
lol
4 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 4 ure oud



Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar