Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Lirieke van negatiwiteit stroom deur die are van die hoipolloi van ons jeugdige tieners.
Ons noem die lirieke avant-garde en dit handel oor die status quo van ons verstikkende era.

`n Virtuoos is slegs verbeelding in die werklikheid van ons musici.
As fetus word note geskep in `n era wat oorheers word deur `n komponis met eienskappe van `n sadis.
Julle metusalems sal geen jota of titel verstaan nie, julle is kolligpensionarisse in `n genre van pianiste.

Noem my maar `n pessimis in die swartgalige era van ons jeugdige tieners.
Negatiewe lirieke neem beheer van ons in die vorm van note en dreig ons soms tot kamikaze.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar