Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My hart spring rond in my kas,
met jou arm om my vas,
hoop jy kan dit nie voel nie.
Wat die oog nie sien nie.

Met verliefde oë staar ek na jou.
Hoop dat ons liefde mekaar kan vertrou.
Groot hartig,
maak jy my geharde hart sag

Stroop soete stem,
word die vrees binne my getem.
In jou arms kry ek rus.
Lippe wat my voorkop kus.

Kom jou troos woorde,
neem jy my na jou liefdes oorde.
Geluk spring uit my keel.
Jy my lief, het my hart so pas gesteel!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

net by jou
so 'n onbeskryflike gevoel wat jy mooi in woorde beskryf het !!!!
11 jaar 1 maand 1 week 3 dae 20 ure oud


Net by jou
Baie baie baie baie mooi. Wonderlike gevoel wat beskryf word is dit nie?
11 jaar 6 maande 2 weke 3 dae 20 ure oud


Dis baie mooi!
Groete
11 jaar 6 maande 2 weke 4 dae 9 ure oud


Wonderlik!

'n Veilige koesterende hawe.
11 jaar 6 maande 2 weke 6 dae 17 ure oud


jy
moet dit koester..m
11 jaar 6 maande 3 weke 1 dag 16 ure oud


pragtog kosbaar, liewe vriendin, laat my wonder? *terg net*
a.
11 jaar 6 maande 3 weke 2 dae 11 ure oud


Dis pragtig!!
11 jaar 6 maande 3 weke 2 dae 16 ure oud


Stunning - ek is soooooooo jammer ek lees nie genoeg van jou werk nie.

((((drukkie))))
11 jaar 6 maande 3 weke 2 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar