Gedigte

Titel: Net dit
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het myself voor jou voete neergele
dit...
My grootste fout
dit...
Jou vriendskap vervreem
dit...
Jou respek ontneem

Jou stem, klinkende metaal
Vlymskerp
Gly deur murg en been en hart
Soos botter
Sonder dat jy dit eens weet
Of weet jy?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

net dit
diep-seer woorde so mooi gepen!
5 jaar 4 maande 1 week 2 dae 13 ure oud



ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar