Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar is ietsie wat bly torring aan my siel...
Dit trek Los, verwaarloos en verniel
Maar hoe kan ek dit dan nou in woorde sit?
Ek wonder, ek twyfel en tussendeur probeer ek bid.

Ek hou vas maar ek is besig om te gly
Sal ons ooit dit wat ons seermaak kan vermy?
Die storm in my ruk my en weer...
Ek weet ek gaan val en ek het geen verweer!

Sal enige iemand dit ooit kan verstaan?
Hierdie pad wat ek sukkel om oop te baan...
My gedagtes vol van hoekoms en vir wat?
Daar is n stukkie duisternis op ons elkeen se pad.

Die vrae te veel en die antwoorde te min,
net miskien maak dit alles nie sin...




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

net miskien
pragtig aan hierdie diepseer gepen, soms kan mens eers baie jare later terug kyk en sien wat die doel van alles was *Drukkie*
4 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 19 ure oud


Net miskien
Storms woed in slegte en goeie tye en altyd sal daar 'n uitkoms wees op al die vrae.
4 jaar 5 maande 3 weke 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar