Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

net 'n bietjie depressie
dit is ons almal se verskoning
ons vlug van ons eie werklikheid
ons tong tog te bang om hom te konfronteer
erkenning aan hom te gee
wat still-still met tye by ons kom inloer
ons egtheid te toets

wat gaan hulle van my se
as ek tog vandag eerlik sou wees
dat ons vamiddag gesels het
en ek vertel van die wyshede wat jy my leer
ek soek nie my krag by jou nie
maar jy leer my van die lewe en wie ons is
jy worstel vir 'n tyd met my gedagtes
tot onvoorwaardelike liefde
onverwags by ons tafel kom sit
jy verskoon jouself tot more
ek staan op, 'n bietjie sterker, 'n bietjie wyser
en weet 'n bietjie meer van wie ek eintlik is.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dit kom eerlik uit jou siel, dit is so mooi
10 jaar 6 maande 6 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar