Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Eks maar net n digter onbekend, Skilder met woorde my gedagte prent, Eks maar net n digter met n pen, Skrywe digte vir my klerekas, Eks maar net n digter met woorde op papier, Wonder of my werk ooit iets beteken, EKS MAAR NET N DIGTER ONBEKEND.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Om jou woorde en gedagtes op papier te sit is nie net nikswerd. Dis 'n gawe wat jy gekry het. En sover lyk dit my jy het 'n goeie gawe..

Hou aan dig. Al maak niemand 'n sin in jou woorde, is dit jou persoonlikke siel.

Hou aan dig!
13 jaar 5 maande 4 dae 22 ure oud



DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar