Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Wat niks ontsien om my volkome gelukkig te maak
My op swewende vlerke van wind aan wolke laat raak
Jy vul my karige bestaan met volle spektrum van kleur
Skenk aan my volle aromas van liefde in jasmyngeur

Stap oral saam met my daagliks hand aan hand
Huppelend, giggelend oor berg, koppie en rant
Jy verskaf aan my oorweldigende hoop en rede
Om voort te bestaan in nou, vergete die verlede

Jy koester my liefdevol in sagte holte van jou arm
My oë rustig geslote, hou liggaamshitte my warm
Altyd slaggereed om my van lewensgevare weg te hou
Wanneer jy beskermend my strelend in jou arms toevou



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

spesiaal
Sjoe dis sooo mooi, spesiale verhouding wat nie almal ken...
7 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 23 ure oud


Net spesiaal
Pragtig!
7 jaar 10 maande 2 weke 3 dae 20 ure oud


Net Spesiaal vir jou
Geniet!
7 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 12 ure oud


Spesiaal
Mooi! Hele gedig spreek van geluk.
7 jaar 10 maande 2 weke 5 dae 10 ure oud


Spesiaal
Baie mooi geskryf.
7 jaar 10 maande 2 weke 5 dae 20 ure oud


Mooi Verwoord
Baie mooi en diep geskryf. Was n plesier om te laas
7 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 1 uur oud


Spesiaal
So moet die omgee liefde lyk....baie spesiaal
7 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 2 ure oud


Spesiaal
Baie mooi geskryf...sommer lekker gevoel om dit te lees
7 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 12 ure oud


Net spesiaal vir jou
Pragtig Elvina, ek hoop van harte hierdie gedig het 'n plek in jou volgende digbundel!
7 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar