Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het wonderwerke gesien
waar ʼn ligstraal
op stil gebede skyn
en hoop sien oprank
tot op die hoogste kruin

Ek het volmaakte liefde
teen die hange sien blom
soos melkwit bloeisels
in die oggendson

Want in Hom
gee geloof die eerste tree
en dit is nét Hy
wat vrede gee.

© C. Potgieter 2013-04-15



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

*
So baie mooi geskryf Charmain!
6 jaar 11 maande 2 weke 3 dae 21 ure oud


Niemand....
Lieflike inhoud! Hou ook van die rym en ritme.
6 jaar 11 maande 2 weke 4 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar