Weergawe: 1
Aantal woorde: 42
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 17 Apr 2008
Sal ons weer saam dans?
Ek mis ons gesprekke, veral saans,
Jou oë, het nog steeds, 'n mooi glans,
as ek jou verloor, sal ek val van 'n krans!
Asseblief, gee my net nog een kans?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Kiekies
'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.