Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Here, ek het U weer gefaal, ek het verbrou!
U woord sê, warm of koud, tog nie lou,
My lig, die sout, my werke, het verflou!
Here, ek wil my toekoms, op U alleen bou,
Here, ek wil in U glo, want U is getrou,
Ek het U gefaal, ek staan kaal, ek het berou,
Dankie, dat U my nog steeds kan aanskou,
Vader verlos my nou, sal U my, styf vashou?
Here, sal U my, met U genade, toevou?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar