Gedigte

Titel: Nogsteeds
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Luister na die veraf gekoggel van gister se geeste
Hulle roep vanuit grafte en loopgrawe
Alwetend swig gekke agter hul rede se gewere
Al langs die pad, tree vir tree

Ek onthou jou nog elke dag
En iewers in my hoor ek jou stem nog lag
Spookbeelde van lankal weg
Bring ‘n glimlag met sonsondergang vandag



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Arnold
LMGA
Ek skop teen nonsens, die waarheid is voordiehandliggend en nie versteek in iemand se geskrifte nie. Van dig weet jy seker min.
1 jaar 2 maande 1 week 6 dae 20 ure oud


Nogsteeds
Ek verstaan nou hoekom jy so teen die waarheid skop...
1 jaar 2 maande 2 weke 7 ure oud


Onthou
Onthou die lag en nie die smag,
GvT
1 jaar 2 maande 2 weke 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar