Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoekom doen ek dit?
Kan ek nie net leer?
Elke dag en elke keer,
al wat ek voel is die seer.

My verlaat toe ek aleen was,
nou moet ek my wonde skoon was.
My hart het mos gehuiwer tot nee
steeds het ek in gegee.

Nou loop trane, en ek weet nie wat om te doen.
Liefde was seker net vir jou 'n woord en soen.
Nou is my hart weer gebreek,
nuwe mes in my rug gesteek.

Nou vra ek jou vir die laaste keer.
Was dit die moeite werd?
Oor en oor die selfde seer.
Gooi maar my hart weer in die donker!

I gave you my entire heart!
Now it's returned only as dust!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

nou net stof
dis n vreeslike diepseer mooi gedig
3 jaar 9 maande 1 week 2 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar