Gedigte

Titel: Nutsman
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hy het haar
óópgeskroef
en uitmekaargehaal
haar binnegoed blink
langs haar
lyk gestapel
en met iets wat amper
lyk soos liefde
nesgeskrop in haar kop
en haar ná die tyd
weer pynlik netjies
aanmekaar gespyker



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Nutsman
Dit lyk vir my die arme ou het nie geweet waar elke skroefie hoort nie en besluit om dit toe spyker.

Goed verwoord.
5 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 15 ure oud


nuts
Baie goed. Hier is sommer baie te lees in jou gedig :-)
5 jaar 1 maand 2 weke 2 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar