Gedigte

Titel: Nuwe begin
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Iemand het die kleur
uit die ruim geverf.
Die pou se pronk
is somber en vaal,
want voor jou toe deur
het my siel verdwaal.

As die dag se koms
my afwesig vind
moenie vra nie.
Want toe ek op
my kniee was,
wou jy nie daal nie
moenie vra nie
jy was nie daar nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wow ...
dis pragtig!
8 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar