Gedigte

Titel: Nuwe dag
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoeveel terugslae nog
Hoeveel slegte tydings
Hoeveel ure
van worstel
stry, baklei
smeek
soebat
deur die nag
so ook
gedurende werksure
dwarsdeur die dag?

Swak is ek
kan nie meer
slegs U kan help
uitkoms bring
antwoord gee.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Nuwe dag
Ek het in 'n verhoogstuk gespeel jare gelede. Die naam was "Dit kan nie altyd sleg gaan nie" Een of ander tyd moet dit beter gaan.
Ou Jan ek is bly ek het so aan jou getorring om te begin dig. Jy moet nou net nie ophou nie!!
3 jaar 9 maande 3 dae oud


Nuwe
In die woord staan daar:
I believe, but help me in my unbelief. Dis wat ek hier hoor. En Hy ook!!
3 jaar 9 maande 3 dae 15 ure oud


Nuwe dag


My dierbare mens, ons val maar almal die een of ander tyd ten prooi van neerslagtigheid en kleingeloof. Dit is menslik. Maar ons moet daarteen waak dat ons nie so besig moet wees om onophoudelik te vra en te soek en as gevolg daarvan God nie kans gee om te antwoord of te vertroos nie...

Sterkte ou Maat!
3 jaar 9 maande 4 dae 12 ure oud


***
Beur bietjie op, Jan...

Sterkte!
3 jaar 9 maande 4 dae 17 ure oud


Nuwe dag
Jan
Jy praat in 'tale'
Doen dit luid my vriend
Hier is BAIE geduldige ore en oge.
3 jaar 9 maande 4 dae 18 ure oud


Jan
Vasbyt Jan
3 jaar 9 maande 5 dae 7 ure oud


Jan?
Wat nou???
3 jaar 9 maande 5 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar