Gedigte

Titel: Nuwe Lewe
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Slaan jou hand aan die ploeg
dolwe die aarde om
breek die rooigrond oop
wink die hemelwater nader
laat dié droë land stofnat spoeg
en roep die donder met sy dreunsang
om die somerreëns te vervroeg
want ek verlang...

© C. Potgieter 2013-03-06



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Titel: Nuwe Lewe
Baie mooi!
7 jaar 3 weke 2 dae 1 uur oud


Nuwe lewe
Met min woord so baie gese.

Goed verwoord Charmain
7 jaar 3 weke 2 dae 4 ure oud


Baie goed
Ek hou hiervan
7 jaar 3 weke 2 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar