Gedigte

Titel: NWO :
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het gister eers vandag geleer
Ingehaal op al die leuens
Die aftel in die lug
Die son-mens
Alles sien
Is

En nou
Myself verdrink het
Leer...........@.........swem
Sin moet maak
Vandag

Is
Alles sien
Die son-mens
Die aftel in die lug
Ingehaal op al die leuens
Ek het gister eers vandag geleer

Wie my land beheer

Die gedig gaan oor hoe die Afrikaner uitverkoop is deur 'n sekere nasie in die wêreld..., nie blank nie..., nie swart nie..., en oor sekere waarhede wat ek vandag ondek het. Hulle simbool is in my gedig.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

NWO
Goeie BEELD-spraak, welgedaan !
6 jaar 4 maande 6 dae 12 ure oud


-
Baie goed gestel, Monarco
6 jaar 4 maande 1 week 2 dae 4 ure oud


=)
goeie werk...
6 jaar 4 maande 1 week 2 dae 9 ure oud


die weervoorspelling
hou van die uurglas wat se sand so dieselfde is wanneer mens dit omkeer.
(is daar n naam vir die tipe-vorm gedig?)
goeie werk
6 jaar 4 maande 1 week 2 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar