Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy, o, kleine kindjie
is vandag aan ons
‘n geskenk van Bo. ‘n
Spesiale stukkie hemel
– deur God gekies
om ons harte te vervul met
vreugde,
vrede
en liefde.

Jy, o, kleine kindjie, mag jy
elke dag ‘n glansstraal
van God se troon hê
en mag dié om jou
Sy glorie ervaar.

Mag jy, o, kleine kindjie,
elke dag in
ouer-harte sing en dans.

Mag jy, o kleine kindjie,
net die goeie ervaar,
want weet jy o, kleine kindjie,
God het jou gekies
om as ‘n
spesiale geskenk
by ons te wees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar