Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



op 'n kortpad het ek eens verdwaal

toe ek die liefde wou loop haal

maar 'n ompad het dit toe gedoen

mooi reguit na die eerste soen



Vic Viviers
18 Mei 2014



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ompad
prag skets!!!!! .. ja my ouma het altyd gese as die kortpad beter was sou die hoofweg daar geloop het... puik gepen Vic
5 jaar 9 maande 1 dag 14 ure oud


Hmmmm ...
hoekom werk 'n ompad dikwels beter? Kyk net hoe mooi jou prent!
5 jaar 9 maande 3 dae 1 uur oud


ompad
kan ek se 'ag moeder dis pragtig' genade ek life hierdie vers baie baie.
5 jaar 9 maande 3 dae 3 ure oud


pad
Pragtig Vic...en jou skets is baie mooi!
5 jaar 9 maande 3 dae 5 ure oud


OMpad
Vic . . .
Hel nee man -

Wat gebruik jy?

Verjongens wortel - Dit groei daar naby die Kus.
5 jaar 9 maande 3 dae 10 ure oud


ompad
klap klap klap mooi gestel Vic
5 jaar 9 maande 3 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar