Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

O wye en lekker land

O wye en lekker land
Waar pittekoppe skurwetoon
kaalhol rondhol.
God se San...
Gebore en gelooi in die Kalahari
na 'n duisend jaar gebloei tot Khoi.

0 eng en droewe land. ..
Haar skaamte met Goeie Hoop gedek.
'n swanger Kaap vol belofte
nKosi Sikele’ iAfrika
U wil geskied. . .
So skelm en stil na U beeld.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

O wye en lekker land
Gerald, ek het hierdie een werklik geniet. Ek kan sien jy kom uit die onderwys. Sodra die tyd daar is wil ek graag jou ander werk ook lees. Pragtig.

Groete, Oupalouis.
12 jaar 7 maande 4 weke 1 dag 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar