Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ligpienk
ruik jou,
geurig in my neus
sprinkelsversierd
strooptrane van lekker.
toring draaie
mallemeule
van genot
tongtippie toetsing -
die rojale geurverplasing.
Ryk die beloning
van jou versot.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ode
heerlijke ode aan het ijs!!

graag gelezen

gr enrico
7 jaar 6 maande 1 dag 23 ure oud


Sekerlik die beste beskrywing van 'n roomys wat ek nog gelees het. Wel gedaan Lana.
Groete,
PM
10 jaar 9 maande 2 dae oud


Ice cream
I scream goed gedoen.
11 jaar 2 weke 6 dae 16 ure oud


Dis so n "lekker" gedig hierdie. Ek wil my natuurlik eerder verlustig aan die wonderlike klanke wat jy hier gebruik as aan die roomys. Jy skep visueel en ook vir die oor n sensuele genot. Groete. A
11 jaar 3 weke 1 uur oud


ek sien jou sit met die roomys voor jou wat jy al in die rondte draai en beskou. trek jy dit deur na die heerlike onthoutye van die lewe ook?
a.
11 jaar 3 weke 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar