Gedigte

Titel: Oepsie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Julle noem dit 'n glipsie?
'n Glipsie se flipsie!

Die stank slaan almal tussen die oë
En die Oë staar my aan, kan dit nie glo.

Verleë hunker ek weg.
SHOE! Dit ruik darm sleg.

Dit kruip warm by my bene af
Ek loop stadig maar wens ek kon draf.

Dan hoor ek die skater lag
En dit is nog net die begin van die dag.

Maar die waarheid bedroef
Ek het in my broek gepoef!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Oepsie
Dagse Peet

Baie welkom. Ek ook nog 'n leerder glo my maar het baie hier geleer. Ek poef gereeld in my broek as ek nie my bewoording reg kry. Glimlag.

Geniet jou dag

Magda
10 jaar 3 weke 2 dae 19 ure oud


LAG!
10 jaar 1 maand 1 week 4 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar