Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die blymoedige gasheer is ek
Want werk moet ek werk
So ek hou maar my bek

Tussen ‘n oerwoud van lêers
Verstringel, versmoor
Tot die laaste asem swympie
Verdwyn in ‘n dralende rympie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
nie die tipe oewrwoud wat n leser verwag na so titel nie.
....ek was reg vir n journey deur die Amazone..of die donker bos.
..die inhoud was dus onverwags..wat n goeie ding is
5 jaar 1 week 6 dae 5 ure oud


oerwoud stories
dis baie oulik gepen!
5 jaar 1 week 6 dae 22 ure oud


Oerwoud storie
Groots - is nie genoeg nie
Ek dink 'Puik' moet bykom!
5 jaar 2 weke oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar