Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In my oog weerkaats
jou woorde andersom
as wat ek bedoel het
Hoe ons selfde
so kan verskil
en tog ons saamstem
so dieselfde
Ons anders eenders
hande vashou
soen
is



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Oogappel
Jy het die teenoorgesteldes wat mekaar aantrek, baie mooi raakgevat. (Kyk gerus na my "Oogappel" gedig, weliswaar oor 'n ander onderwerp, maar sommer net vir die lekker daarvan.)
7 jaar 21 ure oud


:-)
ek hou van dit
7 jaar 1 dag 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar