Gedigte

Titel: Oilieverf
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Portret

Ek kon my lyf in water op doek versteen
Sodat die winter se droogte
die herinnering stadig verteer
Instede het ek olie bo dit verkies
Met elke haal van my kwas,
Ons memory mooi ingelas,
Sodat my lyf in kleur by jou mag agterbly

Hier sit ek op die strand
My tone speel met mekaar in 'n stomende land
net my voete nog glad nie verbrand,
en ek dink aan jou,
aan die nag van ons ontmoeting,
waar bosse vol krulle in een versmelt,
hakkelrig om jou bril se raam
in die verlate badkamer van I donker pub
waar ons met onbekende magnetiese krag,
ewe nonchalant,$B!G(Bn mondelikse kontrak smee
'n oreenkoms op verkenning gee$B!D(B
Sonder skroom, en sonder droom
Wie sou dan ooit kon raai,
Dat my kwas en vingers in hale
Jou memorie hierna oor
en oor wil bly herhaal.

$B!H(BWaterverf droog uit en kraak.met tyd.maar olie maak I perfekte laag.$B!I(B



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar