Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tien soet somers
tussen my en jou -
ons lente is laventel
en jasmyn

herfs blaas goud
deur ons onthou
en al sou winter
kapok teen die ruit,
sal die kaggelvuur
ons binne hou -

want jou blou oë
is my poele van rus
en my trane
word ʼn liefdesvers
waar jy my teen die sorge
van die lewe sus.

© C. Potgieter 2013-07-12







Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Oktober
Pragtig Charmain, jou verse is vir my altyd so sonder dwang, dit vloei natuurlik uit.

*** !!!
6 jaar 8 maande 2 weke 3 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar