Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar is altyd
ʼn kans
om weer die dag in
te dans

want elke môre
is in goud gedoop
- ingekleur -
met nuwe
hoop

© C. Potgieter 2013-06-08



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

om die lig te sien
Pragtig!
6 jaar 9 maande 3 weke 1 dag 19 ure oud


lig
Ja nee as ons almal die lewensuitkyk sou uitleef, wat 'n wonderlike wereld sou dit nie wees nie. Die gedig daag elke leser uit om sy/haar lewensbenadering onder die loep te neem...
6 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 3 ure oud


om die lig te sien
Kort en kragtig! Baie goed gedoen
6 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 12 ure oud


Dans
Dis so 'n pragtige positiewe boodskap...lig en danserig...dit sit sommer 'n huppel in my stap
6 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 14 ure oud


*
Ek hou van die positiewe boodskap wat hierdie gedig van jou oordra: daar is altyd hoop. Donker sal nooit lig kan oorskadu! Dis puik gedoen, Vriendin!
6 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar