Gedigte

Titel: Om te ink
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My bladsy is 'n blink wit spasie,
sag en salig
met delikate blou lyne,
te diep om oor te steek,
ek aarsel
wil nie he my swart moet sy skoonheid vlek.

Ek aarsel
vir 'n dag of twee, en
ontrek my hand van sy heilige trag,
niks bly vasgele.

Die perfekte oomblik sal aanbreek, se ek
en le my hand weer terug op sy plek.
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Om te ink
Dis oulik!
8 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 20 ure oud


hierdie inklyne doen geen afbreek

dit is pragtig
11 jaar 7 maande 3 weke 20 ure oud


Skryf suster, skryf!!
:)
11 jaar 7 maande 3 weke 1 dag 9 ure oud



DIE DODELIKE SPEL

deur neels claasen

Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar