Gedigte

Titel: Om te val
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek staan
op die rotsige punt
en dra my rou
oor aan die wind.
Hoor hoe breek en skeur dit binne my.

Oomblik snel
tussen die druppel
se klou en val.

Een fragment
n enkel spoor
in nat sement.

Wat siedend
kap en sny
aan my naakte lyf.
Hoor my!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar