Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dalk is dit net,
die bekendheid van jou lyf,
en die gemis aan jou
wat my oor my grense dryf.

Ek pluk my borskas oop,
soos sonneblom lande
van alle prag gestroop,
is alles koud en kaal.

En le daar skielik in my n ruimte
bleek en dof en vaal.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mal hieroor!
8 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE DODELIKE SPEL

deur neels claasen

Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar