Gedigte

Titel: Ompad
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tree vir tree moes ek die ompad tot by jou loop
My siel en my hart eers aan hartseer ontbloot
Letsels opgedoen, hartswonde, meestal groot
Hierdie wese verniel en gestroop

Nou is ek by jou en jy moet genees
`n Stukkende mens, `n geknelde gees
Jou woorde is sag, in jou hande die mag
Om my te vertroos, te heel en te laat lag



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Beautiful!!
10 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 8 ure oud


Goed geskryf...die woorde kleef aan my, so asof dit vir my bedoel was..
10 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar