Gedigte

Titel: On-trou
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Bloot 'n toeskouer, 'n gevallene
wat te na aan sý drange tent opslaan.
Die duiwel trek miskien die pennetjie, maar
hý druk die granaat in haar hand,
sy wurg dit af, keelaf,
keelvol, hartvol dat dit bars.

Deur die lugpyp skiet rooi pitte, en tande
bleekgemaal aan skoolkos,
rondry, skoonmaak, skoolgeld
skiet die wêreld vol

in waterige graffiti teen die mure:
tentatiewe grafinskripsies,
koue marmer:
dubbel dood.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ontrou
jy geskryf die ontrou se seer baie grafies maar goed
4 jaar 10 maande 3 weke 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar