Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die rigting wat my denke inslaan is vêr verwyderd van realiteit
Onbeheerde gevoelens, verwyte en spyt
Die pad wat gedagtes loop
Is lankal reeds gesloop
Daar is geen vloei in hierdie stroom
Net woeste branders vorm `n denkpatroon
Koes en keer
Dis buite beheer
“Mayday, Mayday!”
Beheer kom in en maak my vry



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar