Gedigte

Titel: Ongeduld
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Op die man af…Uhm?
Ag nee dit sommer snert man !
Vra reguit, toe, uit daarmee
Moenie met `n lang storie by my kom
Dit lyk of jy nie eerlik kan wees nie
of dink jy ek is een wat doekies omdraai?
Vlieg in jou maai!
Ek het nie tyd vir lawwigheid
Laat staan nog bogtery oorlat jy nie kan besluit
hoe om `n vraag te vra
Uhm..? Uhuuumm?
Ja jong, laat dit eerder daar
Kom môre weer, ek’s besig nou
Praat dan vinnig of ek neuk vir jou




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar