Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

brieke wat skree
bloed wat spat – my gedagtes
slinger deur glas
my verstand bly op jou
skoot agter
die einde is ’n begin
wat nooit van
sy voete af kom om
die stank van
hartseer in wanordelike
gelid te rangskik nie

vrees skilfer van
die mure
af

op ’n grondgebied sonder enige
kliniese bindings is begrip
die leë dop wat
vermaaklik deur ’n windskerm
geskop word




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ongelukstoneel
uitstaande beskrywing... wow!
4 jaar 11 maande 2 weke 1 dag 9 ure oud


ongelukstoneel
baie goed gepen
4 jaar 11 maande 3 weke 1 dag 11 ure oud


ongeluk
ek kry sommer so hondervleis, baie mooi geskryf.
4 jaar 11 maande 3 weke 1 dag 15 ure oud



Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar