Gedigte

Titel: ongenaamd
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het jou my eer gegee,
jou deur my wese laat loop
en jy het my naak gelaat...

Ek het jou kans gegee,
'n vingermanstap na my hart
en jy het oor my geloop...

Ek wou jou my alles gee,
ek wou toelaat om my siel joune te maak
maar jy sieldief, wou net 'n oomblik vergeet, en jou eer groter maak



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

diep
dankie Tiaan,

voel vir my of daar iets kort, maar sukkel om uit tewerk wat
8 jaar 3 maande 3 weke 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar