Gedigte

Titel: Ongeskik
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Waar is my moed om my lewe te leef,
en minder te verwag al voel dit tevergeefs,
Ek wens ek het nie so hard gewerk
en almal om my wat saak maak te versterk,
wens ek het die moed gehad om die gevoel uit te druk
nie vir die wereld of gemeenskap, vir my eie ongeskik
wens ek kon gelukkiger wees, besef geluk’s ‘n keuse
oor die jare soveel denke, doen en late saam met vrese
lewens jare, onbekende tye. . . verkeerde besluite
onbekendes, gemeenskap, geliefdes en soveel verwydte!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ongeskik
baie mooi gepen aan hierdie nuttelose gevoel.. onthou mens doen elke oomblik presies wat jy dink die beste is vir daardie oomblik
5 jaar 4 maande 1 week 2 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar