Gedigte

Titel: Ongetiteld
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek hou jou vas
Saans wanneer die nag stil raak
En die maanblomme
Vir jou stories bring
(Terwyl jy in my drome slaap)

Iewers in die oggend
soen jy my op die voorkop
as die veters van jou skoene
aan my hande raak

Soos jy deur die jare loop
Wens ek jou weer klein
Voordat die tyd jou uiteindelik
heeltemal laat verdwyn…

Loena ©



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

pragtig
10 jaar 6 maande 2 weke 5 dae 18 ure oud


Baie mooi, ek het lanklaas van jou werk gelees.
10 jaar 6 maande 2 weke 5 dae 19 ure oud



Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar