Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Waar my vingers tik-
tokkel wysies-
Refryne in onklaar
frases -passies
nader, na vroeer
toe die rondheid van
melodiee die hart se snare
nog kon raak-
Woorde ontbreek
in die aanslag van sin-
Wat tik-tokkel reality terugbring
She’s with you my dear-she’s with you-
Hoe lank nog gan ons die selle deuntjie sing?

(he who knows-knows i know)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ongetiteld
"(he who knows-knows i know)"

Ek hou van die gedig. Dis asof jy die woorde jou instrument maak en dis interessant.

Groete

Chenél
12 jaar 1 maand 2 weke 2 dae 3 ure oud



Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar